Op soek na Google Drive?

Besoek drive.google.com om al jou lêers te sien.

Kom meer te wete | Maak toe

Skep ongelooflike Kim dokumente

Skep treffende dokumente Pieter

Met Google Dokumente kan jy skryf, wysig en saamwerk waar jy ook al gaan. Gratis.

Laai Google Dokumente af
SAN FRANCISCO
VACATION
Jono
Salit
Day 1 / Golden Gate Bridge

The Golden Gate Bridge is a suspension bridge spanning the Golden Gate strait, the 1 mile wide, 3 mile long channel between San Francisco Bay and the Pacific Ocean.

The structure links the U.S. city of San Francisco, on the northern tip of the San Francisco Peninsula, to Marin County, bridging both U.S. Route 101 and California State Route 1 across the strait.

Lindsay

Meer as net letters en woorde

Google Dokumente laat jou dokumente lewe kry met slim wysigings- en stilistiese nutsgoed om jou te help om teks en paragrawe maklik te formateer. Kies uit honderde lettertipes, voeg skakels, prente en tekeninge by. Alles gratis.

Kry jou dokumente enige plek, enige tyd

Skep en wysig jou dokumente en verkry toegang daartoe waar jy ook al gaan – vanaf jou foon, tablet of rekenaar – selfs as daar geen verbinding is nie.

Laai Google Dokumente af
Anel se avatar
Pieter se avatar
Karen se avatar

SAN FRANCISCO

Mei

Gaan kyk bietjie na die Ferry-gebou. Pieter

Wanneer dink jy sal jy met die wysigings klaar wees?
Di., 13:06
Karen se avatar
Miskien teen twee uur?
Di., 13:06
Pieter se avatar

Jy hoef nooit weer "stoor" te druk nie

Al jou veranderinge word outomaties gestoor soos jy tik. Jy kan selfs hersieningsgeskiedenis gebruik om ou weergawes van dieselfde dokument te sien, gerangskik volgens datum en wie die verandering gemaak het.

Werk met Word

Maak oop, wysig en stoor Microsoft Word-lêers met die Chrome-uitbreiding of -program.

Skakel Word-lêers om na Google Dokumente en vice versa.

Moenie jou weer oor lêerformate bekommer nie.

Doen meer met byvoegings

Neem jou Dokumente-ervaring selfs verder met byvoegings. Probeer Avery Label Merge om etikette en naamplaatjies te skep en te druk.

Kyk wat jy nog kan byvoeg

Kom nou aan die gang

Dokumente is gereed om te gaan wanneer jy is. Skep eenvoudig 'n dokument deur middel van jou blaaier of laai die program vir jou mobiele toestel af.

Laai Google Dokumente af